MSD Animal Health Potgooi
Luister na die MSD Animal Health potgooi waar Dr Clint Austin gesels oor die belangrikheid van mikrominerale by herkoudiere. Aangebied deur Plaasmedia.
Micromin B word as ‘n multi-minerale aanvulling vir beeste ingespuit as ‘n voorkomende, onderhouds-korrektiewe dosis vir gediagnoseerde tekorte aan mangaan, en/of koper, en/of chroom, en/of sink en/of selenium wat tydens kritieke fases van die produksie of lewensiklus mag ontstaan. Lees meer deur hier te klik.

Micromin O word as ‘n multi-minerale aanvulling vir beeste en skape ingespuit as ʼn voorkomende, onderhouds-korrektiewe dosis vir gediagnoseerde tekorte aan mangaan, en/of sink en/of selenium wat tydens kritieke fases van die produksie of lewensiklus mag ontstaan. Leer meer deur hier te klik
